Sewe dae by die Silbersteins

Etienne Leroux

ISBN:

9780798178273

Epub ISBN:

9780798178419

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

November 2018

Prys (incl. VAT):

R 280,00

Formaat:

Sagteband, 128pp


Oor hierdie boek:

Henry van Eeden is op 'n sewe-dag-besoek aan Welgevonden waar hy sy toekomstige bruid, Salome, gaan ontmoet. Maar voordat die ware gesig van die liefde vir hom ontbloot kan word moet hy sy inisiasieproses voltooi. Elke dag lewer bisarre ervarings op en saans moet Henry deur 'n doolhof vreemde partytjies stoei - sy onskuld laat gaan en die goeie en bose in homself versoen, voordat hy sy beminde tegemoet kan gaan.
Sewe dae by die Silbersteins word in 1964 met die Hertzogprys bekroon.

VERWANTE BOEKE

Die 18-44-trilogie

Etienne Leroux

Die eerste siklus

Etienne Leroux

Tussen vriende

Derick van der Walt

Koms van die motman

Chris Karsten

Die goudbaronne: Die Mannheim-sage 3

Lerina Erasmus

Spertyd

Elsa Joubert

Hans steek die Rubicon oor

Rudie van Rensburg

Goudmyn

Wilbur Smith

Die vrou in die blou mantel

Deon Meyer

Stormkind

Riana Scheepers

Ys

Rudie van Rensburg

Die dao van Daan van der Walt

Lodewyk G. du Plessis

Selma en Louise

Susan Coetzer

Dors

Marinda van Zyl

Stroomop

Ivan Botha

Dubbelspiraal

André Jansen

Liefde in die tyd van die internet

Fransi Phillips

Die daggaboer

Jean-Pierre de Kock

Wat het geword van Dinsdag?

Tinus Horn

Die tragiese saak van Pamina Vermaak

Annie Klopper

Die vertes in

Zirk van den Berg

Stof

Alettie van den Heever

Sondag

Irma Venter

'n Tuin vir Tessa

Helena Hugo

Die troebel tyd

Ingrid Winterbach

Kinnes

Chase Rhys

Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey

Charl-Pierre Naudé

Die Generaal

Hans Pienaar

Prooi

Deon Meyer

Die uur van die engel

Karel Schoeman

Bos

Jaco Wolmarans

’n Soort van bevryde vrou

Kristel Loots

Ek wens, ek wens

Zirk van den Berg

Medusa

Rudie van Rensburg

Die verevrou

Jan van Tonder

Die dekonstruksie van Retta Blom

Zelda Bezuidenhout

Sondes van die vaders

Lerina Erasmus

Mooier as Marilyn

Anita du Preez

Gedeeltelik bewolk

Ruan Kemp

Die boek van gelukkige eindes

Debbie Loots

Die kind uit die wingerd

Helene de Kock

Die kinders van Spookwerwe

Lize Albertyn-du Toit

Hond se gedagte

Kerneels Breytenbach

Klikbek

Sidney Gilroy

Die wolkversamelaars

Nadia de Kock

Vloek

Rudie van Rensburg

My naam is Prins, ek slaap met die lig aan

Christine Barkhuizen-le Roux

Klapperhaar slaap nie stil nie

Kirby Van der Merwe

Nadraai

Jaco Kirsten

Sewe-en-veertig

Irma Venter

Anderman se vrou

Chris Karsten

Die biblioteek aan die einde van die wêreld

Etienne van Heerden