To Hell With Cronjé

Ingrid Winterbach

ISBN:

9780798148320

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Junie 2007

Prys (incl. VAT):

R 330,00

Formaat:

Sagteband, 272pp


Oor hierdie boek:

To Hell With Cronjé speel af in die laaste weke van die Anglo-Boereoorlog. 'n Groepie van vier Boerekrygers onder wie twee natuurwetenskaplikes, Ben Maritz en Reitz Steyn, vertrek uit die Kolonie na die Vrystaat om 'n getraumatiseerde jongeling na sy ouerhuis te neem. Die ontberinge van die oorlog het sy merk op die groepie gelaat sodat 'n besef van die vrugteloosheid van hul stryd vlak lê. Op hul tog word hulle naby die Oranjerivier deur 'n vreemde Boerekommando aangehou in 'n soort kamp.

Nadat hulle in die uitvoering van 'n geheimsinnige opdrag gewond is, word Reitz en Ben op 'n nabygeleë plaas deur drie Boerevroue (Anna, Tante en Niggie) verpleeg. Die verblyf in geselskap van die vroue bied 'n allernoodsaaklike kans op herstel in meer as een opsig vir Ben en Reitz.

'n Boeiende en leesbare roman.

VERWANTE BOEKE

We Shall Not Weep

Johnny Masilela

Niggie

Ingrid Winterbach

The Elusive Moth

Ingrid Winterbach

Room 207

Kgebetli Moele

n Pawpaw vir my darling

Jeanne Goosen

The Expedition to the Baobab tree

Wilma Stockenström

Book of happenstance, The

Ingrid Winterbach

The Scent of Bliss

Nthikeng Mohlele

The Book of the Dead

Kgebetli Moele

Happiness is a Four-letter Word

Nozizwe Cynthia Jele

Young blood

Sifiso Mzobe

Homemaking for the Down-At-Heart

Finuala Dowling

The Skin Collector

Chris Karsten

After Tears (new edition)

Niq Mhlongo

Way Back Home

Niq Mhlongo

Penumbra

Songeziwe Mahlangu

The Skinner's Revenge

Chris Karsten

Untitled

Kgebetli Moele

Die aanspraak van lewende wesens

Ingrid Winterbach

The Road of Excess

Ingrid Winterbach

Thirteen Cents

K Duiker

Face-Off

Christoffel Karsten

The Fetch

Finuala Dowling

It Might Get Loud

Michiel Heyns

What Poets Need

Finuala Dowling

Chaka

Thomas Mofolo

The Score

HJ Golakai

The Shallows

Ingrid Winterbach

Being Kari

Qarnita Loxton

The Camp Whore

Francois Smith

The Ones with Purpose

Nozizwe Cynthia Jele

The Hum of the Sun

Kirsten Miller

Called to Song

Kharnita Mohamed

Circus

Irma Venter

Being Lily

Qarnita Loxton

Parts Unknown

Zirk van den Berg

Red Dog

Willem Anker

Blue Sunday

Irma Venter

Yellowbone

Ekow Duker

Blindside

Wilna Adriaanse

Lucky Packet

Trevor Sacks

The Book of Malachi

Tracey Farren

The Troubled Times of Magrieta Prinsloo

Ingrid Winterbach

It’s me, Anna: The Full Story

Anchien Troskie

Endgame

Wilna Adriaanse

Okay, Okay, Okay

Finuala Dowling

Being Shelley

Qarnita Loxton