Judasoog - 'n keur uit die gedigte van Johann de Lange

Johann de Lange

ISBN:

9780798151498

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Junie 2010

Prys (incl. VAT):

R 270,00

Formaat:

Sagteband, 144pp


Oor hierdie boek:

Hierdie keur uit Johann de Lange se 8 gepubliseerde bundels is deur die digter self gedoen. Hy het 10 nuwe verse aan die einde ingesluit.

Die titels van De Lange se bundels vertel 'n eie verhaal. Van die eerste bundel Akwarelle van die dors deur die Van Wyk Louw-geïnspireerde Wordende naak tot die openbarende en uitdagende Nagsweet en tot die jongste bundel Die algebra van nood, word daar 'n kaleidoskoop geweef van verrassende en soms “skokkende” fasette van menswees en die broosheid van die menslike psige.

Meer as enige ander Afrikaanse digter of skrywer het Johann de Lange die wêreld van gay-wees in Afrikaans verken. Teen die agtergrond van die gay Amerikaanse en Europese literatuur en binne die beste tradisies daarvan, het hy sy eie stempel op die genre gedruk en vir die Afrikaanse letterkunde nuwe perspektiewe verken. Sy werk bly nie vassteek binne die gay-sensibiliteite nie, maar hy herlei dit tot die diepste wêrelde van menslike deernis en wanhoop.

VERWANTE BOEKE

Groot Verseboek Deel 2

André Brink

Groot Verseboek Deel 1

André Brink

Algebra van nood

Johann de Lange

Die beginsel van stof

Breyten Breytenbach

grond/Santekraam

Ronelda Kamfer

Ko lat ons sing

Adam Small

Spreuke van C.J. Langenhoven

C.J. Langenhoven

Om die gedagte van geel

Petra Müller

Kry my by die gewone plek aguur

Loftus Marais

Katalekte

Breyten Breytenbach

[vii]

Gilbert Gibson

Ysterkoei-blues

Breyten Breytenbach

Chokers en survivors

Nathan Trantraal

Klawerjas

Adam Small

Kaar

Marlene van Niekerk

Stil punt van die aarde

Johann de Lange

Die afwesigheid van berge

Louis Esterhuizen

Versjoernaal - Nuwe benadering tot poësie

Lucas Malan

Vyf-en-veertig skemeraandsange

Breyten Breytenbach

Al die lieflike dade

Charl-Pierre Naudé

Mede-wete

Antjie Krog

Takelwerk

Daniel Hugo

Vry-

Gilbert Gibson

Versamelde poësie

D.J. Opperman

Atropos

Hendrik Botha

Vers en vlam

Jeanette Ferreira

Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte

Fanie Olivier

Hammie

Ronelda Kamfer

Die singende hand

Breyten Breytenbach

die na-dood

Breyten Breytenbach

Die stomme aarde: 'n keur

Wilma Stockenström

In die grot van die sibille

Juanita Louw

’n Hunkering se grein

Johann de Lange

Indeks

Joan Hambidge

Ingrid Jonker: Versamelde gedigte

Ingrid Jonker

Fotostaatmasjien

Bibi Slippers

Alles het niet kom wôd

Nathan Trantraal

Radbraak

Jolyn Phillips

Nou, hier

Corné Coetzee

Nuwe Stemme 6

Bibi Slippers

Die sin van die hut

Gilbert Gibson

In die stille agterkamer

Marlene van Niekerk

Gesant van die mispels

Marlene van Niekerk

Asof geen berge ooit hier gewoon het nie

Pieter Odendaal

Mens dier ding

Alfred Schaffer

op weg na kû

Breyten Breytenbach

Jan, Piet, Koos en Jakob

Loftus Marais

Kryt

Hennie Nortjé

Rooiborsduif

Breyten Breytenbach

Chinatown

Ronelda Kamfer