Skoenlapper

Irma Venter, Stian Bam

ISBN:

9780798156738

Epub ISBN:

9780798158480

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Junie 2012

Prys (incl. VAT):

R 250,00

Formaat:

Sagteband, 352pp


Oor hierdie boek:

'n Naelbyt-spanningsverhaal met eiesoortige karakters en 'n besonderse liefdesverhaal, deur 'n opwindende nuwe skrywer. Alex het 'n teorie oor chaos. Waar hy ook al gaan, volg dit hom. Dis hoekom hy joernalis geword het en hom nou in Tanzanië bevind. By 'n troue iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet Alex vir Ranna, 'n vryskutfotograaf met 'n bos swart krulhare, 'n t-hemp wat sê dr. Seuss is altyd reg, en 'n verlede waaroor sy nie praat nie. Alex wat lankal nie meer in Die Liefde glo nie, weet: dit is hoe dit voel. Maar dan haal die chaos hom in. Eers begin dit onophoudelik reën en paaie en dorpies spoel weg. En dan, wanneer die lyk van 'n Amerikaanse IT-biljoenêr op 'n strand uitspoel, word dit duidelik dat Ranna met rede haar verlede probeer begrawe. Waarom anders stel die polisie skielik in haar belang? Die aweregse karakters in hierdie spannende raaiselroman, sal gou ou vriende word. Die briljante polisieman Hamisi Habane word deur sy eie spoke voortgedryf, en vir Alex se IT-kontak, die petite Sarah Fourie van Pretoria-Wes, is geen inligting buite perke nie, solank sy haar ses blikkies Coke en haar rekenaar byderhand het. ”Witwarm romanse, moord, die eksotiese Dar es Salaam: Irma Venter is 'n belowende nuwe spanningskrywer.” - Karin Brynard

VERWANTE BOEKE

Skrapnel

Irma Venter

Sondebok

Irma Venter

Skarlaken

Irma Venter

Sirkus

Irma Venter

Tussen vriende

Derick van der Walt

Die goudbaronne: Die Mannheim-sage 3

Lerina Erasmus

Hans steek die Rubicon oor

Rudie van Rensburg

Spertyd

Elsa Joubert

Goudmyn

Wilbur Smith

Die vrou in die blou mantel

Deon Meyer

Stormkind

Riana Scheepers

Ys

Rudie van Rensburg

Die dao van Daan van der Walt

Lodewyk G. du Plessis

Selma en Louise

Susan Coetzer

Dors

Marinda van Zyl

Liefde in die tyd van die internet

Fransi Phillips

Stroomop

Ivan Botha

Dubbelspiraal

André Jansen

Die daggaboer

Jean-Pierre de Kock

Wat het geword van Dinsdag?

Tinus Horn

Die tragiese saak van Pamina Vermaak

Annie Klopper

Die vertes in

Zirk van den Berg

Stof

Alettie van den Heever

Sondag

Irma Venter

'n Tuin vir Tessa

Helena Hugo

Die troebel tyd

Ingrid Winterbach

Blue Sunday

Irma Venter

Kinnes

Chase Rhys

Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey

Charl-Pierre Naudé

Prooi

Deon Meyer

Die Generaal

Hans Pienaar

Sewe dae by die Silbersteins

Etienne Leroux

Die uur van die engel

Karel Schoeman

Bos

Jaco Wolmarans

’n Soort van bevryde vrou

Kristel Loots

Ek wens, ek wens

Zirk van den Berg

Medusa

Rudie van Rensburg

Die verevrou

Jan van Tonder

Die dekonstruksie van Retta Blom

Zelda Bezuidenhout

Sondes van die vaders

Lerina Erasmus

Mooier as Marilyn

Anita du Preez

Gedeeltelik bewolk

Ruan Kemp

Die kind uit die wingerd

Helene de Kock

Die boek van gelukkige eindes

Debbie Loots

Die kinders van Spookwerwe

Lize Albertyn-du Toit

Hond se gedagte

Kerneels Breytenbach

Klikbek

Sidney Gilroy

Die wolkversamelaars

Nadia de Kock

Vloek

Rudie van Rensburg

My naam is Prins, ek slaap met die lig aan

Christine Barkhuizen-le Roux

Klapperhaar slaap nie stil nie

Kirby Van der Merwe

Nadraai

Jaco Kirsten

Sewe-en-veertig

Irma Venter

Anderman se vrou

Chris Karsten

Die biblioteek aan die einde van die wêreld

Etienne van Heerden