- Fiksie
- Afrikaanse poësie
Mens dier ding
Alfred Schaffer, Zandra Bezuidenhout
ISBN:
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Sagteband, 136pp
Oor hierdie boek:
In dié vertaling van Alfred Schaffer se bekroonde Nederlandse bundel, Mens dier ding, ondersoek die digter die mite van Sjaka Zulu deur dagboekinskrywings, monoloë, briewe en dagdrome. Sjaka word vergestalt as 'n kleurryke figuur; die mites rondom sy geskiedenis word op die kop gedraai en ondermyn, en eindelik, soos almal van ons, word hy akteur in sy eie lewensverhaal. 'n Poëtiese kragtoer, en 'n hoogtepunt ter plaatse dat dié vertaling deur Zandra Bezuidenhout in Afrikaans sal beskikbaar wees.
VERWANTE BOEKE
Kinderlê
Lynthia Julius
om my kastele in Spanje te sloop
Jaco Barnard-Naudé
Uit die kroes
Lynthia Julius
Hammie
Ronelda Kamfer
Ingrid Jonker: Versamelde gedigte
Ingrid Jonker
’n Hunkering se grein
Johann de Lange
Nootvat. Kwashaal. Stapel
Bernard Odendaal
Moerstaāl
Loit Sōls
Ek en jy bestaan nie
Danie Marais
Plunder
Antjie Krog
Radbraak
Jolyn Phillips
Ontaard
Pieter Odendaal
Die maan is swart
Adam Small, Ronelda Kamfer
'n Vry vrou
Antjie Krog, Karen de Wet
Die lewe is 'n asem lank
Frieda van den Heever, Frieda van den Heever
Stil punt van die aarde
Johann de Lange
In die stille agterkamer
Marlene van Niekerk
Vers en vlam
Jeanette Ferreira
Liefde en verset
André le Roux
Om die gedagte van geel
Petra Müller
Gesant van die mispels
Marlene van Niekerk
Alles het niet kom wôd
Nathan Trantraal
die na-dood
Breyten Breytenbach
Soekenjin
Bibi Slippers
Klawerjas
Adam Small
Katalekte
Breyten Breytenbach
Asof geen berge ooit hier gewoon het nie
Pieter Odendaal
Versamelde poësie
D.J. Opperman
Rooiborsduif
Breyten Breytenbach, Charl-Pierre Naudé
Derde gety
Zandra Bezuidenhout
Immigrant
Ena Jansen, Elisabeth Eybers
Die stomme aarde: 'n keur
Wilma Stockenström
Die singende hand
Breyten Breytenbach
Al die lieflike dade
Charl-Pierre Naudé
Jan, Piet, Koos en Jakob
Loftus Marais
Chinatown
Ronelda Kamfer
Fotostaatmasjien
Bibi Slippers
Swatland
Ashwin Arendse
Mede-wete
Antjie Krog
Bientang
Jolyn Phillips
Die meeste sterre is lankal dood
Johann de Lange
Oolog
Nathan Trantraal
Vers & vrou
Karen de Wet
Vyf-en-veertig skemeraandsange
Breyten Breytenbach
Kaar
Marlene van Niekerk
op weg na kû
Breyten Breytenbach
Môre en gistraand en die einde van die maand
Philip De Vos
Ysterkoei-blues
Breyten Breytenbach
Nou in infrarooi
Tom Dreyer
Pienk ceramic-hondjies
Ryan Pedro