Heilige nuuskierigheid

T.T. Cloete

ISBN:

9780624045069

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

April 2007

Prys (incl. VAT):

R 245,00

Formaat:

Sagteband, 128pp


Oor hierdie boek:

Heilige nuuskierigheid is 'n indrukwekkende ondersoek na die ontstaan van lewe, na die ontwikkeling van 'n diversiteit van lewensvorme en na die plek van die skeppende mens binne hierdie grootse en dikwels raaiselagtige proses. Met 'n wydse gebaar slaag Cloete daarin om in die aangesig van die opborrelende energie van die natuur en die onpeilbare geheime van die buitenste ruimte, nie net 'n hergeboorte nie maar ook 'n bruisende kreatiewe bestaan vir die kunstenaar te beding.

In sy nuwe digbundel praat T.T. Cloete weer eens met die aarde. Sy belangstelling in die evolusie en die natuurwetenskappe verryk sy meer filosofiese vraagstelling na die rol van die gelowige mens binne die steeds groter wordende bestel wat eise stel aan die mensdom se vermoë om die immer verskuiwende realiteite te verwerk. Met Heilige nuuskerigheid konsolideer Cloete sy gereelde verkenning van die skeppende prosesse in die natuur en in die kunste, maar hy lewer duidelik blyke van 'n groter waagmoed en ambisie om spronge te waag na nuwe einders. Die beste gedigte in hierdie bundel is op dieselfde hoë peil as die vele hoogtepunte wat sy oeuvre tot dusver opgelewer het.

VERWANTE BOEKE

Algebra van nood

Johann de Lange

Judasoog - 'n keur uit die gedigte van Johann de Lange

Johann de Lange

Die beginsel van stof

Breyten Breytenbach

grond/Santekraam

Ronelda Kamfer

Ko lat ons sing

Adam Small

Spreuke van C.J. Langenhoven

C.J. Langenhoven

Om die gedagte van geel

Petra Müller

Kry my by die gewone plek aguur

Loftus Marais

Katalekte

Breyten Breytenbach

[vii]

Gilbert Gibson

Ysterkoei-blues

Breyten Breytenbach

Chokers en survivors

Nathan Trantraal

Klawerjas

Adam Small

Kaar

Marlene van Niekerk

Karnaval en lent

T.T. Cloete

Stil punt van die aarde

Johann de Lange

Versjoernaal - Nuwe benadering tot poësie

Lucas Malan

Die afwesigheid van berge

Louis Esterhuizen

Vyf-en-veertig skemeraandsange

Breyten Breytenbach

Al die lieflike dade

Charl-Pierre Naudé

Mede-wete

Antjie Krog

Takelwerk

Daniel Hugo

Vry-

Gilbert Gibson

Versamelde poësie

D.J. Opperman

Atropos

Hendrik Botha

Vers en vlam

Jeanette Ferreira

Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte

Fanie Olivier

Hammie

Ronelda Kamfer

Die singende hand

Breyten Breytenbach

die na-dood

Breyten Breytenbach

Die stomme aarde: 'n keur

Wilma Stockenström

In die grot van die sibille

Juanita Louw

Indeks

Joan Hambidge

’n Hunkering se grein

Johann de Lange

Ingrid Jonker: Versamelde gedigte

Ingrid Jonker

Fotostaatmasjien

Bibi Slippers

Alles het niet kom wôd

Nathan Trantraal

Radbraak

Jolyn Phillips

Nou, hier

Corné Coetzee

Nuwe Stemme 6

Bibi Slippers

Die sin van die hut

Gilbert Gibson

Gesant van die mispels

Marlene van Niekerk

In die stille agterkamer

Marlene van Niekerk

Asof geen berge ooit hier gewoon het nie

Pieter Odendaal

Mens dier ding

Alfred Schaffer

op weg na kû

Breyten Breytenbach

Jan, Piet, Koos en Jakob

Loftus Marais

Kryt

Hennie Nortjé

Rooiborsduif

Breyten Breytenbach

Chinatown

Ronelda Kamfer

Oolog

Nathan Trantraal