Spreekwoorde en ander segswyses bevat:
- 10 765 spreekwoorde en segswyses,
- 1400 nuwe spreekwoorde en segswyses,
- interessante inligting oor en verklarings en vertaalekwivalente vir die spreekwoorde en segswyses.
Spreekwoorde en ander segswyses is ’n handige naslaanwerk vir Afrikaanse en Engelse gebruikers.