Hiervandaan

Dana Snyman

ISBN:

9780624053187

Epub ISBN:

9780624058397

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Oktober 2011

Prys (incl. VAT):

R 255,00

Formaat:

Sagteband, 240pp


Oor hierdie boek:

Veelbekroonde reisskrywer Dana Snyman vertel die verhaal van sy lewensreis, dié van sy familie en van sy land. Hy reis agter stories uit die verlede aan, van die eerste Snyman, seun van ’n wit pa en ’n slavin-ma, tot vandag, waar plattelandse mense hom in hul geheime inlaat. Dana se verhaal is vervleg met die stories van ons almal wat “hiervandaan” is.