Gaan Suid-Afrika oukei wees?

17 Sleutelvrae

Jan-Jan Joubert

ISBN:

9780624087700

Epub ISBN:

9780624087717

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

November 2019

Prys (incl. VAT):

R 290,00

Formaat:

Sagteband, 232pp


Oor hierdie boek:

Met die ANC se oorwinning in die 2019-verkiesing staan president Cyril Ramaphosa sterker as ooit. Hy het nou die kans om sy beloftes om korrupsie in die regering uit te roei, uit te voer. Gaan hy suksesvol wees en wat beteken dit vir Suid-Afrika en sy mense? Hoe lyk ons toekoms in Suid-Afrika met uitdagings soos die EFF se rooi gevaar, die gronddebat en rassespanning? Gaan Suid-Afrika te midde van al dié woelinge staande bly?