Die hond met die stert sonder swaai

Paula Fourie, Emily House

ISBN:

9780624092490

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Oktober 2023

Prys (incl. VAT):

R 205,00

Formaat:

Sagteband, 32pp


Oor hierdie boek:

Jakkals word wakker met 'n stert wat nie wil swaai nie. Is sy dalk siek? Kan 'n hond se stert net skielik breek? Haar mense is bekommerd, maar dis Lolliepop, Jakkals se beste maat, wat raai wat fout is. Hulle twee swem mos graag in die dam, waar Jakkals duik en rol soos 'n wafferse walvis. Al wat Jakkals nodig het om beter te word, is iemand wat verstaan, soos Lolliepop! Die scenario van troeteldiere wat hulle eienaars soggens kom wakker maak, is aan baie huishoudings bekend, en kinders sal maklik hiermee identifiseer en assosiasies maak. Die teikenmark (3 – 7 jaar oud) kan op dié ouderdom al met ander simpatiseer en veral wanneer assosiasies gemaak word met gebeure of karakters wat vir hulle emosionele betekenis inhou. Jakkals se dilemma sal jong verbeeldings aanwakker om redes en oplossings te probeer vind. Kreatiewe denke word ook  so gestimuleer. 
Die skrywer maak dit verder vanuit die staanspoor duidelik dat die ouers (volwassenes) nie Honds verstaan nie, en in hierdie geval dus nie sal kan help nie. Deur op ’n kind te fokus om die saak te beredder, word kinders (’n jong voorleesgehoor) dadelik by die verhaal betrek. Kleuters sal hulle aan die kant van die kind en Jakkals skaar en die verhaal enduit, en waarskynlik herhaaldelik, wil hoor om by die oplossing en gelukkige einde te kom.Ten spyte van Jakkals se bekommernis, slaag die skrywer daarin om met humor en kreatiewe taalgebruik die verhaal lig en positief te hou. Humor stimuleer kreatiwiteit en waar baie boeke deesdae opvoedkundige of morele boodskappe oordra, is Die hond met die stert sonder swaai ’n lekker storie met baie geleenthede vir prettige interaksie tussen voorleser en kind om aangename boek- en leesherinneringe te skep. Alle lesers het ’n paar boeke uit hulle vroeë kinderjare wat kosbare herinneringe oproep. Prenteboeke kan lewenslange boekliefhebbers skep.

Lees uittreksel

VERWANTE BOEKE

Opwipsprokie: Gouelokkies en die drie bere

North Parade Publishing

Drake deel nooit!

Nicola Kinnear, Jaco Jacobs

Step by Step: Counting to 50

Cuberdon

My eerste boek oor die Groot Vyf

Human Rousseau

Eerste treë: Hallo, kleuterskool!

Townhouse Publishing

Babadierestories: Nag, Apie

Elsa Silke, Magic Cat

Saadjie en Spikkel

Alex Latimer, David Litchfield, Elsa Silke

My gunsteling-dierestories

Kobus Geldenhuys, Buttercup Publishing

Opwipsprokie: Die drie varkies

North Parade Publishing

Soek in die boek: Wilde diere

Townhouse Publishing , De Wet Hugo

Slimkoppies: My liggaam

Globe Publishing

Tjoppie sê goeienag

Liz de Villiers, Vian Oelofsen

My first book of the Big Five

Human Rousseau

Badboek: By

Cuberdon

My gunsteling-slaaptydstories

Kobus Geldenhuys, Buttercup Publishing

Meerkat series: Grade 1 Book 1 ENG HL

Mart Meij, Beatrix de Villiers

Raai hoe lief is ek vir jou (2021)

Sam McBratney, Linda Rode

Soek in die boek: Plaasdiere

Townhouse Publishing , De Wet Hugo

Badboek: Uil

Cuberdon

Stap vir stap: Tel tot 100

Cuberdon

Tjoppie en die muskiet

Liz de Villiers, Vian Oelofsen

Not So Fast Songololo

Niki Daly

My lapboek/My cloth book: Wilde diere/Wild animals

Cuberdon

My lapboek/My cloth book: Plaasdiere/Farm animals

Cuberdon

Leer van kleure saam met Ollie Olifant

Cuberdon , Kobus Geldenhuys

Tjoppie se verjaardag

Liz de Villiers, Vian Oelofsen

The Dog with the Broken Wag

Paula Fourie, Emily House

Grotbaba

Julia Donaldson, Philip De Vos, Emily Gravett

Eerste treë: Hallo, nuwe baba!

Townhouse Publishing

Verf en leer: 123

iSeek Ltd

Babadierestories: Nag, Hasie

Elsa Silke, Magic Cat

My eerste tweetalige woordeboek/My first bilingual dictionary

Miles Kelly

Stap vir stap: Tel tot 50

Cuberdon

Babadierestories: Nag, Eendjie

Elsa Silke, Magic Cat

Soek in die boek: Dinosourusse

Townhouse Publishing

On My Papa's Shoulders

Niki Daly

Babadierestories: Nag, Pikkewyntjie

Elsa Silke, Magic Cat

Tjoppie se besige dag

Liz de Villiers, Vian Oelofsen

Leer van vorms en teenoorgesteldes saam met Krokkie Krokodil

Cuberdon , Kobus Geldenhuys

Verf en leer: Kleure

iSeek Ltd

Loer binne: Wilde diere

Really Decent Books , Elsa Silke

Slimkoppies: Plaasdiere

Globe Publishing

Soek in die boek: Troeteldiere

Townhouse Publishing

Die storie van die molletjie

Werner Holzwarth

Step by Step: Counting to 100

Cuberdon

Loer binne: Die see

Really Decent Books , Elsa Silke

Bau and the Baobab

Lesley Beake, Ann Walton

My first book of farm animals

Human Rousseau

Op Pappa se skouers

Niki Daly, Michelle Cooper

My eerste boek oor plaasdiere

Human Rousseau