What Nelson Mandela Taught Me

Timeless lessons on leadership and life

Zelda La Grange

ISBN:

9780624095507

Epub ISBN:

9780624095514

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

September 2024

Prys (incl. VAT):

R 350,00

Formaat:

Sagteband, 232pp


Oor hierdie boek:

Zelda la Grange was vir twee dekades Nelson Mandela se regterhand. In hierdie inspirerende boek deel Zelda stories en wat sy geleer het oor nederigheid, respek, eerlikheid, hoe om waarlik te luister en wat om te doen as jy ’n groot fout gemaak, soos sy self ook moes leer ná ’n ondeurdagte twiet. ’n Boek vol wysheid en hoop wat ons vra om Madiba se nagedagtenis te eer deur te lewe met integriteit.