Affluenza

Niq Mhlongo

ISBN:

9780795706967

Epub ISBN:

9780795706974

Uitgewer:

Kwela

Datum Vrygestel:

Maart 2016

Prys (incl. VAT):

R 275,00

Formaat:

Sagteband, 192pp


Oor hierdie boek:

Affluenza is 'n bundel kortverhale deur Niq Mhlongo. Die stories handel oor temas wat die afgelope twintig jaar van demokrasie in Suid-Afrika karakteriseer: misdaad, xenofobie, rassisme, homofobie, die nuwe swart elite, grondherverdeling. Die stories het reeds in Europa en die VSA verskyn en is nou vir die eerste keer in Suid-Afrika beskikbaar.