- Niefiksie
- Leefstyl
Is alles oraait byrie hys
Bernie Fabing
ISBN:
9780795709753
Uitgewer:
Kwela
Datum Vrygestel:
Maart 2020
Prys (incl. VAT):
R 255,00
Formaat:
Sagteband, 160pp
Oor hierdie boek:
Die laanie Bernie Fabing by Vannie Kaap wil wiet: Is alles oraait byrie hys?
Dis ’n boek van hul mees popular memes en sluit oek nuwe eksklusiewe content in, wat nooit aanlyn sal verskyn nie.Vannie Kaap, gestig in 2015, se doel is om Kaapse kultuur te eer, maar dit het oek ’n movement geword om ander kulture oor die Cape Coloured se herkoms en taal te leer.
En as jy nog nie van hulle gehoor het nie . . . issit tyd om wys te raak!

VERWANTE BOEKE
Finding Purpose
Thami Nkadimeng
Rediscover Your Self-confidence
Rolene Strauss
Meer as jou seerkry
Johannes de Villiers
Unf*ck Yourself, Unf*ck the World
Kagiso Msimango
Herontdek jou selfvertroue
Rolene Strauss
The Soft Life
Lebohang Masango
Blydskap: Mindfulness-wenke vir ’n vreugdevolle lewe
Johannes de Villiers
That's Not What I Meant!
Leah Sefor
The Big South African Hair Book
Janine Jellars
Adulting 101
Jen Thorpe
Touch
Tiffany Kagure Mugo, Kim Windvogel