Bybelblokraaie 2

Heidri Mittendorf

ISBN:

9780796323606

Uitgewer:

Lux Verbi

Datum Vrygestel:

Februarie 2025

Prys (incl. VAT):

R 150,00

Formaat:

Sagteband, 96pp


Oor hierdie boek:

Heidri Mittendorf is 'n bekende en ervare blokkiesraaiselkenner en -opsteller. Die Bybelblokraaie 2 bevat 65 blokraaie wat opgelos word met leidrade wat uit die Bybel nageslaan kan word asook 6 woordsoeke en 4 woordspeletjies gebaseer op temas uit die Bybel. Al die antwoorde word ook verskaf. Dit sal ure se blokraaigenot verskaf aan blokraailiefhebbers.