PRETPARK (AVONTUUR NO. 3)

Jaco Jacobs

ISBN:

9780798143042

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Januarie 2014

Prys (incl. VAT):

R 175,00

Formaat:

Sagteband, 0pp


Oor hierdie boek:

Toe die reisende pretpark hul dorp besoek, is die kinders baie opgewonde, want daar gebeur mos nooit veel op 'n klein plekkie nie.

'n Paar dae voor die opening van die pretpark, besoek 'n paar kunstenaars die skool om 'n voorskou te gee van al die lekker dinge wat hulle te wagte kan wees.

Maar Johan en Anton het reeds die vorige middag met een van hulle kennis gemaak . . . die ongeskikte ou sigeunerin met haar swart kraai en haar krysende stem.

Nou sit hulle hier op die verhoog van die skoolsaal en sy is besig om hulle te hipnotiseer . . . “Net 'n onskuldige ou toertjie,” het sy vir die vrywillergs gesê.

Maar was dit net 'n onskuldige ou toertjie?

Lees hierdie lekker grillerige verhaal en vind self uit . . .

VERWANTE BOEKE

Lotta se lewe 5: My skilpad uit sy dop

Alice Pantermuller

Spoke en ander gruwelike goed (nuwe uitgawe)

Fanie Viljoen

Trompie Omnibus 4

Topsy Smith

Saartjie Omnibus 4

Bettie Naudé

There Should Have Been Five

Marilyn Honikman

Snitch

Edyth Bulbring

Fantastiese Meneer Vos

Roald Dahl

Marius se merkwaardige medisyne (2016)

Roald Dahl

Die GSR (Groot Sagmoedige Reus) 2016

Roald Dahl

Die Twakke

Roald Dahl

Charlie en die sjokoladefabriek (2016)

Roald Dahl

Charlie en die groot glashyser (2016)

Roald Dahl

Matilda (2016)

Roald Dahl

James en die reuseperske (2016)

Roald Dahl

Goodbye, Chocolate Charlie

Marga Jonker

Lotta se lewe 6: Vent of vriend?

Alice Pantermuller

Lotta se lewe 7: Die Lama-drama

Alice Pantermuller

Harry Griesel 1: Operasie spook-redding

Sonja Kaiblinger

Trompie Omnibus 5

Topsy Smith

Saartjie Omnibus 5

Bettie Naudé

Brigadier and the Spirit Pony

Marga Jonker

Jenna en die leesperd

Marga Jonker

The Adventures of Anna Atom

Elizabeth Wasserman

Skool is 'n riller

Marianna Brandt

Maanlig-meermin

Troula Goosen

Blits: Perlemoendiewe

Nadine Blom

Harry Griesel 2: Die spookplaag

Sonja Kaiblinger

Harry Griesel 3: Die Spookmeesters

Sonja Kaiblinger

Saartjie Omnibus 6

Bettie Naudé

Trompie Omnibus 6

Topsy Smith

Eisteddfod-pret

Jonelle du Toit

Grilgrypers 1: Die vloek van Vreesbaai

De Wet Hugo

Grilgrypers 2: Web van die mummie

De Wet Hugo

Die legendariese Lua Verwey

Dihanna Taute

Harry Griesel 4: Die zombie-ontvoerder

Sonja Kaiblinger

Madiba Magic 100th Birthday Edition

Nelson Mandela

Lotta se lewe 8: Die kattekonsert

Kobus Geldenhuys

Die avonture van Anna Atoom

Elizabeth Wasserman

Grilgrypers 3: Kamp vir monsters

De Wet Hugo

Harry Griesel 5: Die spookmonster

Sonja Kaiblinger

Lotta se lewe 9: Die kangaroe se skoen

Kobus Geldenhuys

Trompie Omnibus 7

Topsy Smith

Saartjie Omnibus 7

Bettie Naudé

Nimmermeer

Jaco Jacobs

Die legendariese Lua Verwey 2: 'n Plaas se geraas

Dihanna Taute

Grilgrypers 4: Die meisie in die maanlig

De Wet Hugo

Bella en Sebastiaan

Mari Grobler

Grilgrypers 5: Die groen watergraf

De Wet Hugo

Wondersmid

Jessica Townsend

Lotta se lewe 10: Koalakonsternasie

Kobus Geldenhuys