Net aliens eet spinasie

Jaco Jacobs

ISBN:

9780798144896

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Oktober 2013

Prys (incl. VAT):

R 217,00

Formaat:

Sagteband, 72pp


Oor hierdie boek:


Wat maak jy as daar 'n alien in julle swembad land? Jy steek hom weg, natuurlik! Want die bure gaan klik en dan gaan die weermag hom kom haal en hom oopsny om te kyk hoe hy werk. En dit kan jy nie toelaat nie, want hy's tog so oulik...

En wat maak jy as jou ouma jou vra om haar te help om 'n vampier in die graadeentjies se klas te gaan vang? Jy gaan saam, natuurlik! Want dis nie elke dag dat jy sal sien hoe jou ouma 'n knoffel-bazooka gebruik nie...

Maar wat maak jy as jy wil uitvind wat in die res van die stories aangaan? Jy lees die boek, natuurlik! Want jy wil nie uitmis nie...

'n Versameling tonekrul-lekker stories deur die gewilde jong skrywer van Pretpark, 'n grilstorie vir jong lesers.



What do you do when an alian suddenly lands in your pool? You hide it, of course! You don't want it to be taken away to some laboratory to be cut open and studied, because he's so cute and you want to keep him...

And what do you do when you grandmother wants you to help her catch a vampire? You help her, of course! Because you want to see how she handles a garlic spewing bazooka...

And what do you do if you want to know more about what's going on in the rest of these stories? You read the book, of course...

A collection of seven thrilling and fun-filled stories that will keep you reading to the end.

VERWANTE BOEKE

Lotta se lewe 5: My skilpad uit sy dop

Alice Pantermuller

Spoke en ander gruwelike goed (nuwe uitgawe)

Fanie Viljoen

Trompie Omnibus 4

Topsy Smith

Saartjie Omnibus 4

Bettie Naudé

There Should Have Been Five

Marilyn Honikman

Snitch

Edyth Bulbring

Charlie en die groot glashyser (2016)

Roald Dahl

Fantastiese Meneer Vos

Roald Dahl

Die GSR (Groot Sagmoedige Reus) 2016

Roald Dahl

Marius se merkwaardige medisyne (2016)

Roald Dahl

James en die reuseperske (2016)

Roald Dahl

Charlie en die sjokoladefabriek (2016)

Roald Dahl

Matilda (2016)

Roald Dahl

Die Twakke

Roald Dahl

Goodbye, Chocolate Charlie

Marga Jonker

Lotta se lewe 6: Vent of vriend?

Alice Pantermuller

Harry Griesel 1: Operasie spook-redding

Sonja Kaiblinger

Lotta se lewe 7: Die Lama-drama

Alice Pantermuller

Trompie Omnibus 5

Topsy Smith

Saartjie Omnibus 5

Bettie Naudé

Jenna en die leesperd

Marga Jonker

Brigadier and the Spirit Pony

Marga Jonker

The Adventures of Anna Atom

Elizabeth Wasserman

Skool is 'n riller

Marianna Brandt

Maanlig-meermin

Troula Goosen

Blits: Perlemoendiewe

Nadine Blom

Harry Griesel 2: Die spookplaag

Sonja Kaiblinger

Harry Griesel 3: Die Spookmeesters

Sonja Kaiblinger

Trompie Omnibus 6

Topsy Smith

Saartjie Omnibus 6

Bettie Naudé

Eisteddfod-pret

Jonelle du Toit

Grilgrypers 1: Die vloek van Vreesbaai

De Wet Hugo

Grilgrypers 2: Web van die mummie

De Wet Hugo

Die legendariese Lua Verwey

Dihanna Taute

Lotta se lewe 8: Die kattekonsert

Kobus Geldenhuys

Madiba Magic 100th Birthday Edition

Nelson Mandela

Harry Griesel 4: Die zombie-ontvoerder

Sonja Kaiblinger

Die avonture van Anna Atoom

Elizabeth Wasserman

Grilgrypers 3: Kamp vir monsters

De Wet Hugo

Harry Griesel 5: Die spookmonster

Sonja Kaiblinger

Lotta se lewe 9: Die kangaroe se skoen

Kobus Geldenhuys

Trompie Omnibus 7

Topsy Smith

Saartjie Omnibus 7

Bettie Naudé

Nimmermeer

Jaco Jacobs

Die legendariese Lua Verwey 2: 'n Plaas se geraas

Dihanna Taute

Grilgrypers 4: Die meisie in die maanlig

De Wet Hugo

Bella en Sebastiaan

Mari Grobler

Grilgrypers 5: Die groen watergraf

De Wet Hugo

Wondersmid

Jessica Townsend

Lotta se lewe 10: Koalakonsternasie

Kobus Geldenhuys