Terugkeer

Rudi Venter

ISBN:

9780798148023

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Maart 2007

Prys (incl. VAT):

R 165,00

Formaat:

Sagteband, 112pp


Oor hierdie boek:

Vier boesempelle se fietstoer Boendoesbaai toe word 'n nagmerrie wanneer hulle op die verkeerde roete beland. Een verdwyn spoorloos. 'n Donderstorm dwing die res om inderhaas skuiling en oornagplek te soek. Só beland een van die oorblywende drie op 'n afgeleë plaas by 'n man en sy gevaarlike ma, terwyl die ander twee oornagplek op 'n nabygeleë plantasiedorp, Terugkeer, gaan soek. Maar Terugkeer hou nie van vreemdelinge nie. Inteendeel, vreemdelinge moet hierdie plek liefs vermy...

'n Lekker vinnigbewegende spanningsverhaal vir jong tieners.

VERWANTE BOEKE

Hoopvol

Derick van der Walt

Dreaming of Light

Jayne Bauling

Tot siens, koning Arthur

Annelie Ferreira

Sharkey's Son (school edition)

Gillian D'achada

Amper Einstein

Christien Neser

Dit vat guts

Annelie Ferreira

Anderkantland

Martie Preller

Willem Poprok (skooluitgawe)

Derick van der Walt

Onderwêreld

Fanie Viljoen

Willem Poprok

Derick van der Walt

Lien se lankstaanskoene

Derick van der Walt

Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe)

Marita Van der Vyver

Breek

Barrie Hough

Swemlesse vir 'n meermin

Marita Van der Vyver

Die Pro

Leon de Villiers

Tienerharte 1: Hartklop

Cecilia Steyn

Tienerharte 2: Hartbreker

Cecilia Steyn

Elevation 1: The Thousand Steps

Helen Brain

Die Poort 2: Reisigers

Nelia Engelbrecht

Jou Romeo

Fanie Viljoen

Tienerharte 4: Hartsnaar

Cecilia Steyn

Vlerke vir almal

Marion Erskine

Die Poort 4: Krygers

Nelia Engelbrecht

Elevation 2: The Rising Tide

Helen Brain

Die Boendoesbaai-ding

Rudi Venter

Mamello

Lebohang Pheko

Hap

Lesley Beake

Imibala Yothando

Dumisani Hlatswayo

New Keepers

Jayne Bauling

Blou is nie 'n kleur nie

Carin Krahtz

Soen

Jan Vermeulen

Somer

Jaco Fouché

Mine

Sally Ann Partridge

Kraak

Rouxnette Meiring

Veldiep

Fanie Viljoen

Skadujagter

Dihanna Taute

Snak

Rouxnette Meiring

The Reject

Edyth Bulbring

Elevation 3: The Fiery Spiral

Helen Brain

Sweepslag

Annerle Barnard

The Choice Between Us

Edyth Bulbring

Brand

Fanie Viljoen

Elf dae in Oxford

Elizabeth Wasserman

Sindikaat

Annerle Barnard

The Music Box

Toby Bennett

Toring van Jasmyn

Derick van der Walt

Tata sikuxolele

Thembisile Kundlwana

Sing Down the Stars

Nerine Dorman

U Kondelela

Mbedzi Nyelisani

Die vlerke van naaldekokers

Cecilia Steyn