Best Books vir klaslees: Platsak maak 'n plan

Anneke Langner

ISBN:

9781776073085

Uitgewer:

Best Books

Datum Vrygestel:

April 2024

Prys (incl. VAT):

R 170,00

Formaat:

Sagteband, 144pp


Oor hierdie boek:

Ondersteuningsmateriaal gratis aflaaibaar:
Platsak maak ʼn plan Memorandum
Wees gereed vir Kwartaal 3


Die veertienjarige Ethan droom daarvan om eendag ʼn rugbyster te word. Hy is baie geheg aan Leo, 'n Jack Russell-hondjie wat hy by die DBV aangeneem het. Op ʼn dag kondig Ethan se pa aan dat hulle gesin Nieu-Seeland toe emigreer en dat hulle nie kan bekostig om Leo saam te neem nie. Ethan begin dadelik planne beraam om geld in te samel, want ʼn lewe sonder sy beste vriend is ondenkbaar. R40 000 is baie geld, en drie maande is baie min tyd . . .

“Die verhaal, beurtelings vertel vanuit die perspektief van Ethan en sy hondemaat, Leo, speel, met uitsondering van die pro- en epiloog, oor die verloop van ʼn paar maande af. Die probleem waarmee die karakters gekonfronteer word, word kenmerkend aan die genre, reeds in die eerste hoofstuk duidelik wanneer Ethan se pa aankondig dat die gesin binnekort na Nieu-Seeland gaan verhuis. Dié onverwagse aankondiging versteur Ethan se vertroude wêreld en bring verskeie uitdagings mee, waarvan die belangrikste om geld bymekaar te maak om Leo saam te kan neem na die nuwe land. Ook ander ervarings van verlies wat met emigrasie gepaard gaan, is in die storie verweef, soos verlore sportgeleenthede, versurende vriendskapsverhoudings, probleme by die skool – probleme waarmee die meeste jong lesers hulle kan vereenselwig.

  • Prof. Franci Greyling (NWU)

Lees uittreksel

VERWANTE BOEKE

Raaiselster

Troula Goosen

Elf dae in Amsterdam

Elizabeth Wasserman

Harry Potter en die Halfbloed Prins

J.K. Rowling, Kobus Geldenhuys

Die Sproetebessies en die skedel in die spookmis

Troula Goosen

Elf dae in Parys

Elizabeth Wasserman

#PresiesAnders: Eksperimente en eerste soene

Cecilia Steyn

#PresiesAnders 3: Somerskool en spoke

Cecilia Steyn

Ben breek weg

Christien Neser

Vlis met vlerke (skooluitgawe)

Annemari Coetser

Elf dae op 'n eiland

Elizabeth Wasserman

Perde-omnibus 1: Sonder Chocolate Charlie en ander gunstelinge

Marga Jonker

Die Sproetebessies en die hart van die Swart Roos

Troula Goosen

Kies-jou-avontuur 2: Die gevaarlikste boek op aarde

De Wet Hugo, Johann Strauss

'n Saak van lewe of dood

Nerine Ahlers, Alet Steenkamp

The Boy and the Poacher's Moon

Pamela Newham

Die dae toe ek Elvis was

François Bloemhof

Raaiselklip

Troula Goosen

Pienk is nie vir sissies nie

Christien Neser

Harry Potter en die Kamer van Geheimenisse

J.K. Rowling, Janie Oosthuysen

Geraamte in die klas

Fanie Viljoen, Theodore Key

Harry Potter en die gevangene van Azkaban

J.K. Rowling

Jungu Josh 3: Die waters van Wafu

Constant Van Graan

The Mark

Edyth Bulbring

Saartjie Omnibus 3

Bettie Naudé

Blinde sambok

Riana Scheepers

Tienerharte 3: Hartedief

Cecilia Steyn

Elf dae in New York

Elizabeth Wasserman

Trompie Omnibus 3

Topsy Smith

#PresiesAnders 2: Cupcakes en kupido's

Cecilia Steyn

Eerste Liefde Omnibus 2

Janie Oosthuysen, Helen Brain

Wim Vermaak maak 'n plan

William Oosthuizen

Mieke 2: Spikkelsterre op Mtwana

Christien Neser

Maya se musketier

Marga Jonker

Harry Potter en die Towenaar se Steen

J.K. Rowling, Janie Oosthuysen

Geheim in die riete

Constant Van Graan

Emma en die middernagman

Marianna Brandt

Droomvangers

Martie Preller

Grilgrypers 6: Die geheim van die spookwerf

De Wet Hugo, Shân Fischer

Marked

Gillian D'achada

Harry Potter en die Beker Vol Vuur

J.K. Rowling, Janie Oosthuysen

Vlerkdans (skooluitgawe)

Barrie Hough

Anderkant die blou

Zelda Bezuidenhout

Harry Potter en die Skatte van die Dood

J.K. Rowling, Kobus Geldenhuys

Snitch 2

Edyth Bulbring

Mieke 3: Weerlig oor Mtwana

Christien Neser

Leeus met letsels

Fanie Viljoen

SuperZero (school edition)

Darrel Bristow-Bovey

Harry Potter en die Orde van die Feniks

J.K. Rowling, Janie Oosthuysen