Mini-woordeboek/ Mini Dictionary

Jan Kromhout

ISBN:

9781868900640

Uitgewer:

Pharos

Datum Vrygestel:

Mei 2014

Prys (incl. VAT):

R 140,00

Formaat:

Sagteband, 643pp


Oor hierdie boek:

Die Mini-woordeboek is 'n handige en bekostigbare gids met nuttige frases vir toeriste en sakereisigers. Dit is die ideale woordeboek om vinnig spelling na te gaan of die regte vertaling vir 'n woord te vind en sluit ook afkortings en akronieme in.