Gang Town

Don Pinnock

ISBN:

9780624067894

Epub ISBN:

9780624067900

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Maart 2016

Prys (incl. VAT):

R 275,00

Formaat:

Sagteband, 312pp


Oor hierdie boek:

“Gangsters” terroriseer daagliks een van die wêreld se mooiste stede. Die polisie – té dikwels korrup – sukkel om die geweld te bekamp en die regering is meestal magteloos. In Gang Town verken Don Pinnock die onderwêreld van die Kaap se bende-geteisterde areas – deur die stories van bendelede en hulle gesinne.