Balance of Power

Ramaphosa and the future of South Africa

Qaanitah Hunter

ISBN:

9780795709234

Epub ISBN:

9780795709241

Uitgewer:

Kwela

Datum Vrygestel:

November 2019

Prys (incl. VAT):

R 280,00

Formaat:

Sagteband, 272pp


Oor hierdie boek:

Hierdie boek neem jou tot in die hart van Cyril Ramaphosa se opgang tot ANC-president, en later tot president van die land. Dit bied insig in Jacob Zuma se verwydering as president en die skade wat sy presidentskap die land berokken het. Dit is ’n kombinasie van nuwe inligting en ’n omvattende ontleding van die stand van sake in Suid-Afrika vandag.