Gunstelingvlegsels

Laura Arnesen, Marie Wivel

ISBN:

9780624077923

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Mei 2016

Prys (incl. VAT):

R 190,00

Formaat:

Sagteband, 112pp


Oor hierdie boek:

Deense tienermeisies Laura en Marie het met hulle eerste boek, Vlegsels: stap vir stap, fenomenale sukses bereik. Vertaalregte is opgeraap en ook in Suid-Afrika, waar die boek in Oktober 2015 verskyn het, is sommer gou amper 8000 boeke in Afrikaans en Engels verkoop. Hierdie boek bevat nog 20 asemrowende vlegstyle. Laura en Marie gee ook wenke oor hoe om hare te krul sonder enige stileerapparate.