As by Fire

The End of the South African University

Jonathan Jansen

ISBN:

9780624080305

Epub ISBN:

9780624080312

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Mei 2017

Prys (incl. VAT):

R 315,00

Formaat:

Sagteband, 312pp


Oor hierdie boek:

Wat is die werklike oorsake van die studente-opstande van 2015-16? Waarom het dit gewelddadig geraak? Weet studente hoe om dit te beëindig? Jonathan Jansen, gewese rektor van die Universiteit van die Vrystaat, kyk na die ontwrigting van universiteite wat Suid-Afrika onkant betrap het. In openhartige onderhoude met elf rektore ondersoek hy die oorsake en dit wat ons jeug aanvuur. ?As by Fire gee? 'n blik van binne op die krisis en bespreek die toekomsimplikasies vir ons universiteite.