Schalkie van Wyk Keur 14

Schalkie van Wyk

ISBN:

9780624083528

Epub ISBN:

9780624083535

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Oktober 2017

Prys (incl. VAT):

R 245,00

Formaat:

Sagteband, 352pp

Imprint:

Melodie


Oor hierdie boek:

Beminde vreemdeling: Wiandri Rosseau is twee-en-twintig en pas gekwalifiseer as hospitaalsuster. Sy keer terug na haar geliefde plattelandse Huis Groeneweide, waar haar bejaarde tant Lerina en dié se geliefde huishoudster, tant Grietjie, haar gretig inwag. Nou kan sy haar tante versorg en die swierige huis van haar kleintyd geniet. Maar daar aangekom, ontdek Wiandri ’n vreemdeling bly ook nou op Groeneweide – die stroewe, dommerige nutsman Floors, van wie sy dadelik net mooi niks hou nie . . . maar tog ook só vreeslik baie!
Wanneer Wiandri verder agterkom dat haar peetma, die matrone in die dorpshospitaal, uiters wantrouig staan teenoor Floors, is haar verlangde vakansie by die tannies glad nie meer ’n rustige tydjie nie. Waarom dink Christelle Floors is so gevaarlik? En wie ís hy nou eintlik?    

Ruiter van my drome​: Zandri was sewe jaar lank weg van Wyedraai, waar sy as kind salige vakansies by haar grootoom op sy perdeplaas deurgebring het. Die dorpie gons nou behoorlik: Hier kom sy aangery in ’n gekrokte viertrekvoertuig, en ’n gesiene familie van die dorp het haar in Londen, waar sy die afgelope jare gebly het, aangetref met ’n kind . . . háár kind buite die eg, het sy kwansuis vir hulle gesê.
Ou vriende kyk Zandri nou met afkeer aan en Ferdinand, haar tienerliefde, het baie verander. Maar dis niks, sy is lankal oor hom. En tog . . . waarom is haar lewe skynbaar verstrengel met syne?
Kan sy hoop om mee te ding met die vrou uit sy verlede, die een wat volgens sy tant Ragie Ferdinand se hart gebreek het en hom vir ander vroue ruïneer het? En wat tog van die kind?

VERWANTE BOEKE

Die landheer van koningshof

Schalkie van Wyk

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Marlene en die macho man

Anita du Preez

Ena Murray Keur 14

Ena Murray

Hartklop Omnibus 3

Malene Breytenbach

Louisa du Toit Omnibus 11

Louisa du Toit

Pad na Geluk

Moryn Hanzen

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Annelize Morgan Omnibus 8

Annelize Morgan

Omdat jy jy is

Elsa Winckler

Liefde onbeperk

Luné Olivier

Melodie Omnibus 2

Maretha Maartens (LV)

Ena Murray Keur 15

Ena Murray

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Geliefde heler

Malene Breytenbach

Chirurg van harte

Susan Pienaar

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Onverwags myne

Susan Pienaar

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

In my drome

Malene Breytenbach

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Droomberig

Luné Olivier

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux