Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

ISBN:

9780624085010

Epub ISBN:

9780624085027

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Februarie 2018

Prys (incl. VAT):

R 95,00

Formaat:

Sagteband, 224pp

Imprint:

Melodie


Oor hierdie boek:

Mynhard Malan erf die plaas Koppie-alleen by sy vervreemde pa. Terwyl hy tydelik op ’n nabygeleë kleinhoewe tuisgaan, word sy voete letterlik en figuurlik onder hom uitgeslaan deur sy misterieuse buurvrou. 
Wat beteken die woelinge binne-in hom wanneer hy aan Tessa Verwey dink? ’n Tartende duiwel op sy skouer wil vir Mynhard wysmaak dis iets anders as goeie maniere wat hom na haar toe dwing. 
Tessa wil egter nie nóg ’n aantreklike man naby haar toelaat nie. Hoekom is sy so kil en afsydig, en wat weet sy omtrent Charlotte Basson se dood?  
Mynhard sal iets aan sy muisneste moet doen. Dalk moet hy haar liefs vermy en hom by die plaaswerk bepaal voordat hy té betrokke raak by haar probleme. Boonop het hy ’n groot uitdaging op hande toe die beeldskone en manipulerende Yvette Minnaar opdaag.

VERWANTE BOEKE

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Marlene en die macho man

Anita du Preez

Ena Murray Keur 14

Ena Murray

Hartklop Omnibus 3

Malene Breytenbach

Pad na Geluk

Moryn Hanzen

Louisa du Toit Omnibus 11

Louisa du Toit

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Annelize Morgan Omnibus 8

Annelize Morgan

Omdat jy jy is

Elsa Winckler

Liefde onbeperk

Luné Olivier

Melodie Omnibus 2

Maretha Maartens (LV)

Ena Murray Keur 15

Ena Murray

Geliefde heler

Malene Breytenbach

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Schalkie van Wyk Keur 14

Schalkie van Wyk

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Chirurg van harte

Susan Pienaar

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Onverwags myne

Susan Pienaar

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

In my drome

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Droomberig

Luné Olivier

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux