Onverwags myne

Susan Pienaar

ISBN:

9780624085669

Epub ISBN:

9780624085676

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Junie 2018

Prys (incl. VAT):

R 95,00

Formaat:

Sagteband, 224pp

Imprint:

Satyn


Oor hierdie boek:

Die suksesvolle Kaapse sakeman Leonardo Anderson word onverwags as Suid-Afrika se hubaarste vrygesel aangewys. Hy besluit om eerder in die noorde te gaan wegkruip.  
 Amanda Toerien hou nie van aantreklike mans nie, want sy weet alte goed – ’n mooi man is almal s’n. Haar nuwe buurman is egter ’n regte bleeksiel en sy het ’n sterk behoefte om hom uit sy kluisenaarsbestaan te red.  Leonardo weet dat hy moet wegbly van die mooie Amanda af. Maar daar begin ’n pragtige vriendskap tussen die twee ontwikkel en mettertyd kan hulle nie hul oë of hande van mekaar afhou nie.  
Hy leef egter ’n leuen en die waarheid kan dinge tussen hulle lelik beduiwel. Dalk kan hulle tog aan ’n ooreenkoms dink wat vir beide partye tot voordeel sal strek?

VERWANTE BOEKE

Onbeteuelde liefde

Susan Pienaar

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Ena Murray Keur 14

Ena Murray

Marlene en die macho man

Anita du Preez

Hartklop Omnibus 3

Malene Breytenbach

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Pad na Geluk

Moryn Hanzen

Louisa du Toit Omnibus 11

Louisa du Toit

Annelize Morgan Omnibus 8

Annelize Morgan

Omdat jy jy is

Elsa Winckler

Ena Murray Keur 15

Ena Murray

Liefde onbeperk

Luné Olivier

Melodie Omnibus 2

Maretha Maartens (LV)

Schalkie van Wyk Keur 14

Schalkie van Wyk

Geliefde heler

Malene Breytenbach

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Chirurg van harte

Susan Pienaar

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

In my drome

Malene Breytenbach

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Droomberig

Luné Olivier

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux