Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

ISBN:

9780624086178

Epub ISBN:

9780624086185

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

September 2018

Prys (incl. VAT):

R 95,00

Formaat:

Sagteband, 224pp

Imprint:

Satyn


Oor hierdie boek:

Livie Mulder moet vir ’n maand in haar oorlede tante se huis op Greyton gaan bly. Dis beslis nie die ideale bepaling nie, maar sy benodig die erfporsie om ’n belangrike droom te verwesenlik.
Op die dorp moet die handyman Bart Coetzee haar telkemale uit ’n penarie red. Dis ongelukkig dieselfde man wat haar van die eerste oomblik af verkeerd opgevryf het. Hoekom moet hy dan juis só dodelik aantreklik wees? Bart het egter Greyton toe gekom om stil te lewe, en om te probeer ontsnap van die een gebeurtenis wat hom byna vernietig het. Daarom vermy hy nou enige verdere komplikasies – veral vroue – in sy lewe.
Sal Bart kan aanbeweeg, en die hartseer van vier jaar gelede begrawe? Boonop moet Livie ook besluit of sy kans sien vir ’n toekoms saam met hom. 

VERWANTE BOEKE

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Marlene en die macho man

Anita du Preez

Hartklop Omnibus 3

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 14

Ena Murray

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Louisa du Toit Omnibus 11

Louisa du Toit

Pad na Geluk

Moryn Hanzen

Omdat jy jy is

Elsa Winckler

Annelize Morgan Omnibus 8

Annelize Morgan

Ena Murray Keur 15

Ena Murray

Melodie Omnibus 2

Maretha Maartens (LV)

Liefde onbeperk

Luné Olivier

Geliefde heler

Malene Breytenbach

Schalkie van Wyk Keur 14

Schalkie van Wyk

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Chirurg van harte

Susan Pienaar

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Onverwags myne

Susan Pienaar

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

'n Brief vir Reina

Elsa Winckler

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

In my drome

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Droomberig

Luné Olivier

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux