Lesers sê
“Fassinerend en roerend. Sarah se rol in die groei van Afrikaans is oor dekades liederlik onderskat.”
– Herman Lategan
“Onthullende, noodsaaklike leesstof vir alle liefhebbers van die Afrikaanse letterkunde.”
– Jan-Jan Joubert
“Onthul ’n boeiende stuk literêre geskiedenis en skyn ’n lig op ’n merkwaardige vrou.”
– Karina M Szczurek