Die spinnebotte slaan toe!

Marga Jonker, Chris Venter

ISBN:

9780624094142

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Junie 2023

Prys (incl. VAT):

R 155,00

Formaat:

Sagteband, 96pp


Oor hierdie boek:

Die leesgids is gratis aflaaibaar:
Die spinnebotte slaan toe Leesgids


Stuur ’n e-pos na [email protected] om ’n Powerpoint-aanbieding met interaktiewe skakels te ontvang.  

Laerskool Klipdassie kry besoek van Dr. Ragno en sy dogter Veronica, wat vir die leerders 'n demonstrasie kom gee van die robotiese spinnekoppe wat hulle bou en programmeer. Maar 'n juffrou stuur Georgi, Frikkie en Enzo uit die saal! Die drie graadvyfs is net te nuuskierig en besluit om die gebeure te bekyk vanuit 'n kamertjie onder die verhoog. Toe al die kinders en onderwysers in die saal sit, word die deure gesluit en die nare doktor en sy dogter wys hulle ware kleure: hulle wil die skool besteel. Maar wat hulle nie weet nie, is dat drie baie vindingryke kinders hulle dophou . . . met robotiese reddingsplanne van hulle eie!     

Lees uittreksel

VERWANTE BOEKE

Die stoutste klas op aarde daag jou uit!

Joanna Nadin, Kobus Geldenhuys

Die stoutste klas op aarde word stouter

Joanna Nadin, Kobus Geldenhuys

Kinkels en keuses 2: Die belaglike bak en brou bohaai

De Wet Hugo, Stephen Wallace

Hotel Pangolin

Dianne Hofmeyr, Theodore Key

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 4

Jürgen Banscherus, Kobus Geldenhuys, Ralf Butschkow (illustr.)

Die seerowers 2: Die seerowers en die grot vol goud

Jonny Duddle, Kobus Geldenhuys

Die dodelikste donuts in die heelal

Cecilia Steyn, Johann Strauss

Ster en die skugter vyf

Elizabeth Pulles (illustr.), Henriëtte Linde-Loubser

Katastrofe

De Wet Hugo, Martinus van Tee

Prinses Minna: Die eenhoring-gedoente

Ronelda Kamfer, Kirsty Applebaum

Die stoutste klas op aarde

Joanna Nadin, Kobus Geldenhuys

Hondman 4: Hondman en Kleinkat

Dav Pilkey, Kobus Geldenhuys

Kreatiewe kuns met toiletrolle Boek 2

Éditions Caramel

Lekkerlag-pretboek

De Wet Hugo, Tumi Steyn

Kreatiewe kuns met toiletrolle Boek 1

Éditions Caramel

Prinses Minna: Die betowerde woud

Ronelda Kamfer, Kirsty Applebaum

Die vinnigste skoene in die hele wêreld

Cecilia Steyn, Johann Strauss

Die stoutste klas op aarde raak wild!

Joanna Nadin, Kobus Geldenhuys

Liewe Heksie Leesboek 8

Verna Vels, Vian Oelofsen

Die seerowers 4: Die seerowers en kaptein Rufus Rottus

Jonny Duddle, Kobus Geldenhuys

Hotel Ietermagô

Dianne Hofmeyr, Theodore Key, Elsa Silke

Hondman 2: Hondman op hol

Dav Pilkey

Die onsigbare kind: 'n Moemin-storie

Tove Jansson, Kobus Geldenhuys

Kinkels en keuses 1: Die holderstebolder hondepartytjie

De Wet Hugo, Stephen Wallace

Praktiese geologie: Raak handig met klippe en minerale!

Alix Wood, Elizabeth Wasserman

Catastrophe

De Wet Hugo, Martinus van Tee

Pippie Langkous-omnibus (heruitgawe)

Astrid Lindgren, Jaco Jacobs

Hoe dinge werk: Fisika-eksperimente in jou agterplaas

Alix Wood

Stories in die wind

Deidre Jantjies, Davin Andrew

Kaptein Onderbroek #2: Kaptein Onderbroek en die geveg teen die tandetoilette

Dav Pilkey, Kobus Geldenhuys

Die mooiste sprokies van Grimm (tweede uitgawe)

Marita van der Vyver, Piet Grobler

The A to Z Animal Joke Book

Green Android Publishers

Creative Crafts with toilet paper rolls Book 1

Éditions Caramel

Die robotte voer oorlog!

Marga Jonker, Chris Venter

Kaptein Onderbroek #1: Die avonture van Kaptein Onderbroek

Dav Pilkey, Kobus Geldenhuys

Goue lint-stories: Die mooiste avontuurverhale

Moon S.r.l. , Kobus Geldenhuys

Die seerowers 3: Die seerowers en die monster se skat

Jonny Duddle, Kobus Geldenhuys

The A to Z Dinosaur Joke Book

Green Android Publishers

Kinkels en keuses 3: Die maniese muskietmoles

De Wet Hugo, Stephen Wallace

Lekker Liewe Heksie-stories

Verna Vels, Vian Oelofsen

Cook-off at Gogo's Spaza

Salamina Mosese, Vian Oelofsen

Wie skrik vir Wortel Wolf?

Leon-Ben Lamprecht, Nicolene Louw

Hoe dinge werk: Biologie-eksperimente in jou agterplaas

Alix Wood

Hondman

Dav Pilkey

Disaster at Gogo's spaza

Salamina Mosese, Vian Oelofsen

Creative Crafts with toilet paper rolls Book 2

Éditions Caramel

Praktiese geologie: Raak handig met fossiele!

Alix Wood, Elizabeth Wasserman

Kaptein Onderbroek #3: Kaptein Onderbroek en die inval van die koelbloedige kostannies uit die ruimte (en daarna die aanval van die ewe bose zombie-nerd boelies)

Dav Pilkey, Kobus Geldenhuys

Umntwana Ongabonakaliyo (A Moomin story, isiXhosa)

Xolisa Guzula, Tove Jansson

Hondman 5: Heerser van die vlooie

Dav Pilkey, Kobus Geldenhuys