We Shall Not Weep

Johnny Masilela

ISBN:

9780795701474

Uitgewer:

Kwela

Datum Vrygestel:

Junie 2002

Prys (incl. VAT):

R 220,00

Formaat:

Sagteband, 132pp


Oor hierdie boek:

Dit het begin met die wraak van Laduma, die god van die donderweer, en die geboorte van a spesiale kind met flikkerende oë. Dis die verhaal van ’n tradisionele familie – Mabena, Mantombi en hul kleinseun Duma – wat uit hul stamhuis verban is en geworp in die gewoel van die township. Mabena, probeer sy bes om die brug tussen verlede en hede te wees, maar Duma is betowerd deur die stadslewe en jazz musiek. Die inleiding van die Bantustan beleide forseer die familie om uiteindelik terug te keer.