Chaka

Thomas Mofolo

ISBN:

9780795707148

Epub ISBN:

9780795707155

Uitgewer:

Kwela

Datum Vrygestel:

September 2015

Prys (incl. VAT):

R 275,00

Formaat:

Sagteband, 276pp


Oor hierdie boek:

'n Klassieke Suid-Afrikaanse roman. Thomas Mofolo se C?h?aka was die eerste van baie literêre werke oor Shaka, die groot Zoeloe-leier. Die roman, wat in 1909 in Sesotho geskryf is, was 'n treffer toe dit in 1925 uitgegee is. Mofolo se mitiese oorvertelling van die storie van Shaka se opkoms en ondergang is in 1931 in Engels vertaal en het daarna die grondslag gevorm vir elke verhaal oor die Shaka-legende.