Tell Me Your Story

Talking Change

Ruda Landman

ISBN:

9780624083719

Epub ISBN:

9780624086215

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

April 2018

Prys (incl. VAT):

R 300,00

Formaat:

Sagteband, 240pp


Oor hierdie boek:

Ruda Landman praat met prominente Suid-Afrikaners oor hul lewenskeuses en hoe verandering hulle beïnvloed het. Dit lei tot ’n kleurvolle mosaïek van uiteenlopende, soms hartseer, dikwels inspirerende lewensverhale. Die boek bevat die insigte van onder andere Pieter-Dirk Uys, John Kani, Marc Lottering, Ferial Haffajee, Katlego Maboe en Gugu Zulu.