Nicky & Lou

Nataniël

ISBN:

9780798155724

Epub ISBN:

9780798155731

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

September 2011

Prys (incl. VAT):

R 290,00

Formaat:

Sagteband, 200pp


Oor hierdie boek:

Please scroll down for English. Magiese vertellings oor ons absurde wêreld: die vreemdheid maar ook die bekendheid daarvan. Meesterstorieverteller Nataniël se jongste bundel is ’n keuse van 46 stories (15 in Engels en 31 in Afrikaans) uit sy verhoogproduksies sedert 2007, onder meer uit Predicting Snow, Men who Fly, Egg Whites and Angel Food, Coronation, Cathedral, Knowing your Microwave and other Magical Moments, Combat. Lof vir Nataniël se stories: “Nataniël se hantering van die groteske en absurde kom by hom so spontaan, onpretensieus en maklik soos wat dit vir ander mense is om ’n eier te kook.” – Jeanne Goosen “In enige ander tydvak of kultuur kon Nataniël dalk ’n sjamaan gewees het.” – Cas van Rensburg ---- Magical stories about a world both strange and familiar. Nataniël’s latest collection includes 46 stories, some in English and some in Afrikaans, from his shows since 2007, including Predicting snow, Men who fly, Egg whites and angel food, Coronation, Cathedral, Knowing your microwave and other magical moments, Combat. Praise for Nataniël’s stories: “Nataniël has always been a master storyteller as he creates an extraordinary world filled with lonely people all struggling to find their way.” – Diane de Beer “Nataniël’s stories are arguably modern fairytales.” – Derek Wilson