- Fiksie
- Afrikaanse kortverhale
Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale
Deon Meyer
ISBN:
9780798169462
Epub ISBN:
9780798169479
Uitgewer:
Human & Rousseau
Datum Vrygestel:
Augustus 2015
Prys (incl. VAT):
R 365,00
Formaat:
Sagteband, 336pp
Oor hierdie boek:
Internasionaal gevierde misdaadskrywer Deon Meyer se bundel tydskrifverhale
Bottervisse in die jêm
het in 1997 verskyn.
Nou is dié lekkerleesverhale in 'n splinternuwe, hersiene gedaante te kry, mét vyf verhale wat nog nooit voorheen gebundel is nie, onder andere "Die ballade van Robbie de Wee".
Elke verhaal ontlok 'n gevoel van deernis met die karakters, of 'n uitbundige skaterlag. En die romantiek bly nie agterweë nie. Van eerste tot laaste krul die leser se tone van pure leesplesier.
VERWANTE BOEKE
Help, help
Nataniël
Die dag toe ek my hare losgemaak het
Willemien Brümmer
21+
Jan Rabie
Haai Karoo
Etienne van Heerden
Zip!
Nataniël
Ver in die wêreld
Frederik de Jager
Dik Dun Thick Thin
Nataniël
Nicky & Lou
Nataniël
Die nuwe Afrikaanse prosaboek
Sonja Loots, Steward van Wyk
Kaalkop
Nataniël
Karoonag
Deon Meyer
Een voet innie kabr
Gaireyah Fredericks
Koshuis
Erns Grundling
As die Cape Flats kon praat
Brian Fredericks
Sandveldstories
Ferdinand Deist
Kaalkop 3
Nataniël
Koöperasiestories
PG du Plessis
107 Kaalkoppe
Nataniël
Met my rooi rok voor jou deur
Audrey Blignault
Misfit
Chase Rhys
Bot
Carien Smith
Op die spoor van
Rudie van Rensburg