Polsslag

Marie Lotz

ISBN:

9780798182942

Epub ISBN:

9780798182959

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Junie 2022

Prys (incl. VAT):

R 355,00

Formaat:

Sagteband, 336pp


Oor hierdie boek:

Speurder-kaptein Alek Strauss van die FSO word saam met sy span uitgeroep na ’n raaiselagtige moordtoneel. Die liggaam van ’n vrou is in ’n afgeleë bouval in Pretoria-Oos gevind. Advokaat Lynn Rawlins is skynbaar verwurg. Teen die muur staan in bloed geskrywe: Sprich nichts Böses

Doktor Nadiya Patel, forensiese sielkundige, is vas oortuig die moordenaar se modus operandi is ’n waarskuwing dat nog lewens in gevaar is.

’n Meesleurende spanningsroman deur Marie Lotz, die skrywer van Roofdier.

 

VERWANTE BOEKE

Die melkweg en die miskruier

Jeanette Ferreira

Moederland

Madelein Rust

Ons skulde

P.P. Fourie

Onrus op Steynshoop

Ingrid Winterbach

Hans hou bruilof

Rudie van Rensburg

Hans hou sy lyf Sherlock

Rudie van Rensburg

Drome het ook asem

Helene de Kock

Laaste kans

Marita van der Vyver

Infanta (filmuitgawe)

Deon Meyer

Maalkolk

Marie Lotz

Flora

Engela Ovies

Van vaders en vlugtelinge

SJ Naudé

Duifeling

Lize Albertyn-du Toit

Vuurvoël

Elmarie Viljoen-Massyn

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Bloedsomer

Sidney Gilroy

Die Onsigbare

PJO Jonker

Deelfontein

Nicole Jaekel Strauss

Hans kry troukoors

Rudie van Rensburg

Sagie se storie

Jan van Tonder

Gebeente

Etienne van Heerden

Buit

Dibi Breytenbach

Monster

Rudie van Rensburg

Rooisand

Jeremy Vearey, Kirby Van der Merwe

bottelnek breek bek

Dianne Albertze

Die laaste kanariegeel notaboek

Anchien Troskie

Kwaaiwater

Irna van Zyl

Diana se dag

Helene de Kock

Heks

Dibi Breytenbach

Het van Verlangekraal

Leon van Nierop

Hemel en aarde en ons

Zirk van den Berg

Mara

Marida Fitzpatrick

Gebooie

Rudie van Rensburg

Die keiser se duim

Chris Karsten

Duiwelsroos

Leon van Nierop

Geheim van die gruwelsand

Zirk van den Berg

Onder water

Henda Olivier

Doolhof

Rudie van Rensburg

Siembamba

Madelein Rust

Hou jou oë oop

Brian Fredericks

Hulle noem haar Carminda

E. Kotze

Al wat tel

Irma Venter

Die verkeerde vrou

Irma Venter

Die man wattie kinnes vang

Nathan Trantraal

Bessie se hangkasbiblioteek

Madelein Rust

Sagie is

Jan van Tonder

Dolos

Jaco Wolmarans

Op pad na Moormansgat

Chris Karsten

Dwelm

Rudie van Rensburg

Leo

Deon Meyer