Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (2017)

SA Akademie vir Wetenskap en Kuns

ISBN:

9781868902071

Uitgewer:

Pharos

Datum Vrygestel:

Julie 2017

Prys (incl. VAT):

R 480,00

Formaat:

Sagteband, 800pp


Oor hierdie boek:

Hierdie elfde, omvattend herbewerkte uitgawe bied (naas bestaande hoofstukke oor wisselvorme, getalle ens.) twee nuwe hoofstukke wat onderskeidelik leestekens en trappe van vergelyking bereël. Bestaande reëls is aangepas en word eenvoudiger verduidelik. Nuwe lyste bied duidelike leiding oor plekname in die Ooste, landname met hul geldeenhede en ISO-kodes, en elemente in die periodieke tabel. Skryfhulp oor transliterasie, Omgangsafrikaans en die SI-stelsel maak dié uitgawe 'n volledige hulpbron.