- Fiksie
- Afrikaanse liefdesverhale
Ons is nie almal so nie
Jeanne Goosen
ISBN:
9780795702426
Epub ISBN:
9780795703584
Uitgewer:
Kwela
Datum Vrygestel:
Januarie 2014
Prys (incl. VAT):
R 315,00
Formaat:
Sagteband, 148pp
Oor hierdie boek:
CNA-prys 1990
Rapport-prys 1990
M-Net-prys 1991
Wat het ’n mooi Afrikanervrou in die 1950’s gedoen as die lewe begin druk? As haar man ’n verbitterde Ben Schoeman-man is wat moet aansukkel met ’n asmapompie en haar pa ’n kommunis en Katoliek agter elke bos raaksien? As die enigste afleiding die jaarlikse ATKV-konsert op Hartenbos is? Veral as haar doodgoeie bure skielik aangesê word om te trek omdat hulle bruin is?
Deur die oë van ’n kind vertel Jeanne Goosen hoe Doris van Greunen van dié wêreld probeer ontsnap: in die bioskoop, met haar Cavallas, met vriende soos Ant Mavis, Uncle Tank – en met Barnie, die swank.
In Engels vertaal as We’re not all like that, deur André P. Brink. Die boek is ook in Nederlands en Frans vertaal.
“What a funny, anger-provoking and poignant book” – Albie Sachs
VERWANTE BOEKE
Christine le Roux Keur 9
Christine le Roux
Hartklop Omnibus 4
Malene Breytenbach, Madeleine Malherbe, Rykie Roux
Helene de Kock Keur 8
Helene de Kock
Helene de Kock Keur 5
Helene de Kock
Christine le Roux Keur 8
Christine le Roux
Die eks-noodgeval
Cecilia Steyn
Helene de Kock Keur 6
Helene de Kock
Christine le Roux Keur 3
Christine le Roux
Roepman
Jan van Tonder
Christine le Roux Keur 10
Christine le Roux
Helene de Kock Keur 7
Helene de Kock
Hier verlaat ek jou
Miriam Telanie
Met ander woorde
Wilna Adriaanse
Schalkie van Wyk Keur 15
Schalkie van Wyk
Moerbeibos
Dalene Matthee
Christine le Roux Keur 6
Christine le Roux
Christine le Roux Keur 2
Christine le Roux
'n Droomman vir Carmi
Elize Davies
Elisabet se oorlog
Helene de Kock