Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

ISBN:

9780798180535

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Maart 2020

Prys (incl. VAT):

R 320,00

Formaat:

Sagteband, 416pp


Oor hierdie boek:

Hierdie keur bevat vier ontroerende verhale wat tot op die laaste bladsy genot sal verskaf

Man van gister is ’n plaasroman oor die lief en leed van vier jongmense. In’n Bruid vir vier seisoene gaan hou Sanet Bornman in Venesië vakansie waar sy ontstellende nuus ontvang oor haar verloofde. In Huwelik in die herfs besoek Amara Londen om helderheid te kry oor Pieter Cronjé se huweliksaansoek. Uur van die sewester is ’n spannende liefdesverhaal wat afspeel in die Oos-Vrystaatse berge.