Stoffel: die beste stories

Christiaan Bakkes, Suzette Kotzé-Myburgh

ISBN:

9780798171113

Epub ISBN:

9780798171120

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Oktober 2015

Prys (incl. VAT):

R 365,00

Formaat:

Sagteband, 368pp


Oor hierdie boek:

Met Stoffel: die beste stories, bring Human & Rousseau Christiaan Bakkes se beste Afrikaanse verhale byeen in 'n nuwe bundel. Hier val die klem op Bakkes se “Stoffel”-stories: verhale waarin Bakkes as Stoffel Mathysen figureer, maar wat op ware gebeure gebaseer is. In sy kenmerkende styl verken Bakkes - gesogte wildbewaarder en gerekende safarigids - wildernisse en vlaktes met eerlikheid en 'n fyn sin vir humor. 'n Keur uit die skrywer se oeuvre, geskik vir gesoute sowel as nuwe Bakkes-lesers.