Op die spoor van

'n Versameling speurverhale deur topskrywers

Rudie van Rensburg

ISBN:

9780624082583

Epub ISBN:

9780624082590

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Junie 2017

Prys (incl. VAT):

R 275,00

Formaat:

Sagteband, 256pp


Oor hierdie boek:

Hierdie boeiende versameling kortverhale bevat skryfwerk van ervare misdaadskrywers en bekendes in ander genres. 'n Reeks geslepe misdadigers kom te staan teen hul eweknieë aan die ander kant van die gereg: polisiemanne, privaatspeurders of net doodgewone mense in ongewone omstandighede. Met verhale deur o.a. Karin Brynard, Kerneels Breytenbach, Bettina Wyngaard, Martin Steyn, Nathan Trantraal en Deborah Steinmair. Saamgestel deur Rudie van Rensburg.

VERWANTE BOEKE

Vatmaar

AHM Scholtz

Broodsonde

Annelie Botes

Die dag toe ek my hare losgemaak het

Willemien Brümmer

Plante kan praat

Jeanne Goosen

Maal

Nicole Jaekel Strauss

Samoe(r)sareis

C. Bakkes

Die sneeuslaper

Marlene van Niekerk

Die behoue huis

Abraham de Vries

Boereoorlogstories

Jeanette Ferreira

Nicky & Lou

Nataniël

Kaalkop 3

Nataniël

Die Beste verhale van Eugène N. Marais

Eugène Marais

Slagyster

Rudie van Rensburg

Maar wie snoei die rose in die nag?

Abraham de Vries

21+

Jan Rabie

Karoonag

Deon Meyer

Kopskoot

Rudie van Rensburg

Die Afrikaanse Kortverhaalboek

Abraham de Vries

150 Stories

Nataniël le Roux

Judaskus

Rudie van Rensburg

Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale

Deon Meyer

Die naaimasjien en ander stories

Rachelle Greeff

Stoffel: die beste stories

Christiaan Bakkes

Robbie se broer se roer en ander jagstories

Pienkes du Plessis

Pirana

Rudie van Rensburg

Zip!

Nataniël

Die helder oomblik

Johan en Ria Smuts

As in die mond

Nicole Jaekel Strauss

Die laaste wals

Johann de Lange

Kleure van die liefde

Corlia Fourie

Kamikaze

Rudie van Rensburg

Per ongeluk

Lloyd Zandberg

Hartlam

Gerda Taljaard

Hans steek die Rubicon oor

Rudie van Rensburg

Die ou vrou en die priester en ander verhale

Cecile Cilliers

Ys

Rudie van Rensburg

Die rooikop en die redakteur en ander stories

André Brink

Sandveldstories

Ferdinand Deist

Medusa

Rudie van Rensburg

Koshuis

Erns Grundling

Vloek

Rudie van Rensburg

Die nuwe Afrikaanse prosaboek

Sonja Loots

Die antie met die pienk rok en ander stories

Jan Spies