In
Plain Language is die fokus op die vereenvoudiging van taalgebruik in tegniese en akademiese tekste in velde soos die regte, bemarking, ekonomie, versekering en finansies.
Hierdie handige gids bevat waardevolle wenke oor geskrewe Engels, met leiding oor onlangse wêreldwye tendense in die gebruik van eenvoudiger Engels wat die algemene publiek kan verstaan.
Die boek is ook ’n werkboek met talle voorbeelde en oefeninge om die leser deur al die aspekte van geskrewe Engels te lei.