Sandveldstories

Ferdinand Deist

ISBN:

9780624087267

Epub ISBN:

9780624087274

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Februarie 2019

Prys (incl. VAT):

R 220,00

Formaat:

Sagteband, 160pp


Oor hierdie boek:

Sandveldstories is ’n keur uit Ferdinand Deist se gewilde kontreistories uit Pofadder en Peddelford, Die pomporrel-kônsert en Bom Appeltiet op Eselspoort wat onlangs op RSG voorgelees is. Die stories, geskryf in tipiese streekstaal, handel oor ’n unieke wêreld en sy mense, sommige groots soos hul omgewing, of klein en dwaas soos mense ook maar is.