- Niefiksie
- Sake
Jou geldsake
Hou kop in onseker tye
Theo Vorster
ISBN:
9780624091394
Epub ISBN:
9780624091400
Uitgewer:
Tafelberg
Datum Vrygestel:
Oktober 2020
Prys (incl. VAT):
R 310,00
Formaat:
Sagteband, 184pp
Oor hierdie boek:
Covid-19 het die wêreldekonomie soos ’n atoombom getref. Die markte het oornag getuimel en die pandemie het groot skade aan die geldsake van individue én maatskappye aangerig.
Skielik lyk die wêreld en die toekoms uiters wankelrig.
Wat nou? Hoe hou ek kop in sulke onseker tye? Hoe maak ek voorsiening en sorg dat ek en my gesin finansieel oukei is te midde van hierdie – en ander – krisisse?
Theo Vorster, uitvoerende hoof van Galileo Capital, is een van die land se voorste welvaartkenners. In Jou geldsake gee hy riglyne oor hoe om rasionele langtermynbesluite in moeilike en uitdagende omstandighede te neem. Hy bespreek die bedreigings wat jou finansiële reis kan laat ontspoor en gee die goue reëls wat jou sal help met besluitneming in krisistye. Hy gee ook waardevolle riglyne oor wat om te doen om te verseker dat jy te midde van onsekerheid, vrese en markwisselvalligheid steeds jou beleggingsbestemming kan bereik.
Onsekerheid en krisistye laat baie mense moedeloos en vuisvoos, maar dit hoef nie. Met die regte kennis kan jy en jou gesin moeilike tye oorleef en finansieel aanhou floreer.
Takealot

Available at:
Takealot
Exclusive books
Graffiti boeke
Lesers sê
“’n Uitstekende handleiding om enige finansiële tsoenami te oorleef”
– Ryk van Niekerk
“’n Briljante boek wat alles wat ons oor geld moet weet op ’n duidelike en verstaanbare manier verduidelik”
– Warren Ingram
VERWANTE BOEKE
Brand Pretorius - In the Driving Seat
Brand Pretorius
Winning the Property Game
Koketso Milosevic
Capitec: Stryd met die grotes
TJ Strydom
The Samsung Man’s Path to Success
Sung Yoon
Business Writing for South Africans
Bittie Viljoen-Smook, Johan Geldenhuys, Wena Coetzee
At Any Cost
Stephen Timm
Small Business – Big Plans
Catherine Black, Belinda Mountain
Get out of your mind
Luyanda Mpahlwa, Klaus Doppler
Steinheist
Rob Rose
Parallel Summits
Thys van Zyl, Robby Kojetin
UPSTART
Alexandria Procter
How to Start a Side Hustle
Nic Haralambous
The Black Girl's Guide to Corporate South Africa
Lindelwa Skenjana
Dink soos 'n miljardêr
Daniel Strauss
Buy Your First Home
Zamantungwa Khumalo
Brand Pretorius - aan die stuur
Brand Pretorius
The Traveller
Thebe Ikalafeng
Midlife Money Makeover
Kim Potgieter
The Billionaire Career
Daniel Strauss
The Billionaire Mindset
Daniel Strauss
Blazing a Trail
Lincoln Mali
Werk soos 'n miljardêr
Daniel Strauss
A Taste for Life
Allen Ambor