Swatland

Ashwin Arendse

ISBN:

9780795710070

Uitgewer:

Kwela

Datum Vrygestel:

Februarie 2021

Prys (incl. VAT):

R 265,00

Formaat:

Sagteband, 72pp


Oor hierdie boek:

Die gedigte in Swatland speel grootliks in Malmesbury af en word aangebied in die taal wat deur die bruin gemeenskap hier gepraat word: Kaaps wat met die kenmerkende bry-klank van die streek weerklink. Op vernuwende wyse word dié bry skriftelik uitgebeeld. ’n Rugbyderby, ’n krieketwedstryd, en ’n besoek aan die openbare swembad word vars verbeeld deur die skep van opvallende kontraste. Maatskaplike kwessies word met galgehumor belig en diep persoonlike sake sonder sentimentaliteit aangeroer.

Lesers sê

‘‘Hier is ’n digter aan die woord wat presies weet hoe om ’n storie te begin, uit te vou, en aanskoulik te maak vir lesers wat dalk nie so goed bekend is met die ruimte wat beskryf word of die karakters wat verbykom nie. ’n Digter wat bewus is van die krag van taal.’’

– Alfred Schaffer


‘‘’n Sensitiewe en inspiring debuut, met die Swartland wat die skrywer volg terwyl hy vorentoe beweeg.’’

– Ronelda Kamfer


VERWANTE BOEKE

Uit die kroes

Lynthia Julius

Vyf-en-veertig skemeraandsange

Breyten Breytenbach

Ingrid Jonker: Versamelde gedigte

Ingrid Jonker

’n Hunkering se grein

Johann de Lange

Moerstaāl

Loit Sōls

Soekenjin

Bibi Slippers

Al die lieflike dade

Charl-Pierre Naudé

om my kastele in Spanje te sloop

Jaco Barnard-Naudé

Rooiborsduif

Breyten Breytenbach, Charl-Pierre Naudé

Die singende hand

Breyten Breytenbach

Om die gedagte van geel

Petra Müller

Liefde en verset

André le Roux

'n Vry vrou

Antjie Krog, Karen de Wet

Die lewe is 'n asem lank

Frieda van den Heever, Frieda van den Heever

Die meeste sterre is lankal dood

Johann de Lange

Mede-wete

Antjie Krog

Bientang

Jolyn Phillips

Stil punt van die aarde

Johann de Lange

Pienk ceramic-hondjies

Ryan Pedro

Ek en jy bestaan nie

Danie Marais

Fotostaatmasjien

Bibi Slippers

Jan, Piet, Koos en Jakob

Loftus Marais

Ontaard

Pieter Odendaal

Die stomme aarde: 'n keur

Wilma Stockenström

Mens dier ding

Alfred Schaffer, Zandra Bezuidenhout

Plunder

Antjie Krog

In die stille agterkamer

Marlene van Niekerk

Die maan is swart

Adam Small, Ronelda Kamfer

Nootvat. Kwashaal. Stapel

Bernard Odendaal

Ko lat ons sing

Adam Small

Vers & vrou

Karen de Wet

Alles het niet kom wôd

Nathan Trantraal

op weg na kû

Breyten Breytenbach

Versamelde poësie

D.J. Opperman

Kinderlê

Lynthia Julius

Asof geen berge ooit hier gewoon het nie

Pieter Odendaal

Hammie

Ronelda Kamfer

Nou in infrarooi

Tom Dreyer

Chinatown

Ronelda Kamfer

Môre en gistraand en die einde van die maand

Philip De Vos

Immigrant

Ena Jansen, Elisabeth Eybers

Gesant van die mispels

Marlene van Niekerk

Vers en vlam

Jeanette Ferreira

Derde gety

Zandra Bezuidenhout

Katalekte

Breyten Breytenbach

Radbraak

Jolyn Phillips

Oolog

Nathan Trantraal

die na-dood

Breyten Breytenbach

Kaar

Marlene van Niekerk

Klawerjas

Adam Small