Woordeboek vir die Gesondheidswetenskappe / Dictionary for the Health Sciences

A.J. Brink, J. Lochner

ISBN:

9781868901135

Uitgewer:

Pharos

Datum Vrygestel:

Februarie 2011

Prys (incl. VAT):

R 820,00

Formaat:

Hardeband, 790pp


Oor hierdie boek:

Die bygewerkte, uitgebreide, verklarende en tweetalige Woordeboek vir Gesondheidswetenskappe is gebaseer op die Woordeboek van Afrikaanse Geneeskundeterme.

Die kennisontploffing oor die afgelope drie dekades het hierdie opdatering genoodsaak. Sekere van die fundamentale wetenskappe soos Geneeskundige Fisiologie, Genetika en Farmakologie is byna onherkenbaar gemoderniseer, terwyl andere feitlik totaal herskep is.