- Pharos
- Woordeboek
Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek | Bilingual School Dictionary
Pharos
ISBN:
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Sagteband, 760pp
Oor hierdie boek:
Gratis aktiwiteite:
Woordeboek aktiwiteite Hoërskool
Die gewilde Pharos tweetalige skoolwoordeboek (2020, 9de druk) het ? splinternuwe oranje baadjie!
Hierdie woordeboek bevat byna 11 000 Afrikaanse en Engelse trefwoorde met vertalings en gebruiksvoorbeelde. Dit is geskik vir leerders in graad 7–12 wie se moedertaal Afrikaans of Engels is, asook vir leerders wat Afrikaans of Engels as addisionele taal aanleer. Derhalwe is trefwoorde, frases en uitdrukkings opgeneem wat leerders die meeste sal teëkom in hulle skoolwerk en die alledaagse lewe.
Die woordeboek is maklik om te gebruik, help met taalkwessies en brei woordeskat uit. Trefwoorde is in vet, blou letters gedruk en weerspieël lettergrepe en hoofklem. Fleksievorme, soos meervouds- en verledetydsvorme, trappe van vergelyking, asook konteksleiding verskyn volledig. Een of meer geskikte vertalings word vir elke trefwoord gegee en volsinne in Afrikaans en Engels illustreer die gebruik van elke betekenis van ’n trefwoord.
Verdere gebruikersvriendelike eienskappe:
- Etikette word tussen hakies gebruik om konteksleiding te verskaf, byvoorbeeld vakspesifieke woorde, figuurlike gebruik en ander taalleiding, byvoorbeeld "meestal in die meervoud".
- Frases en vaste uitdrukkings wat baie gereeld gebruik word.
- Afkortings is as trefwoorde opgeneem.
- Afleidings van basisvorme met die nuwe woordsoort (as afkorting) word aan die einde van inskrywings gegee.
- Kruisverwysings van een trefwoord na ’n ander waar nodig.
- Handige inligting en taalwenke in kassies word ná sommige trefwoorde wat moontlik probleme kan oplewer verskaf.
’n Bonusbylae met leiding oor woordsoorte, verwarrende woorde, en idiome en uitdrukkings maak dié woordeboek ’n alles-in-een-naslaanbron in die klaskamer én by die huis.
VERWANTE BOEKE
Afrikaans-Xhosa Woordeboek
Pharos
Miniwoordeboek/Mini Dictionary
Jan Kromhout
Junior tweetalige skoolwoordeboek/bilingual school dictionary
Pharos
Senior tweetalige skoolwoordeboek/Senior bilingual school dictionary
Pharos Dictionaries, Pharos
Klein woordeboek/Little Dictionary
Jan Kromhout
Tesourus van Afrikaans (heruitgawe)
Leon de Stadler, Amanda de Stadler
Nuwe Tweetalige Sakwoordeboek / New Bilingual Pocket Dictionary
Pharos
Woordeboek vir die Gesondheidswetenskappe / Dictionary for the Health Sciences
A.J. Brink, J. Lochner
Pharos English-IsiZulu/IsiZulu-English Bilingual Dictionary
Pharos
Beknopte verklarende woordeboek 2022
L.C. Eksteen, M.S.B. Kritzinger
Pharos English-SiSwati/SiSwati-English Bilingual Dictionary
Pharos
Pharos English-IsiXhosa/IsiXhosa-English Bilingual Dictionary
Pharos
English-Afrikaans-Northern Sotho-Tswana Aid
Isabel Uys
Pharos English-Sesotho/Sesotho-English Bilingual Dictionary
Pharos
Grondslagfasewoordeboek/Foundation Phase dictionary Afrikaans-Engels/English-Afrikaans
Pharos
Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek | Bilingual School Dictionary
Pharos
Tweetalige Sakwoordeboek / Bilingual Pocket Dictionary 2022
Pharos
English-Afrikaans-Xhosa-Zulu Aid, The
Isabel Uys
Pharos English-Sepedi/Sepedi-English Bilingual Dictionary
Pharos
Pharos English-Tshivenda/Tshivenda-English Bilingual Dictionary
Pharos
Pharos English-IsiNdebele/IsiNdebele-English Bilingual Dictionary
Pharos