- Pharos
- Woordeboek
Klein woordeboek/Little Dictionary
Jan Kromhout
ISBN:
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Sagteband, 373pp
Oor hierdie boek:
Die gewilde Pharos Klein woordeboek (2020, 14de uitgawe, 12de druk) het 'n splinternuwe oranje baadjie!
Hierdie handige tweetalige woordeboek, wat klein genoeg is om oral saam te dra, is reeds dekades lank ’n wenner – ’n kitsnaslaanwerk wat talle hedendaagse woorde en uitdrukkings, afkortings en akronieme wat relevant is vir die huidige Suid-Afrika bevat. Duisende keusewoorde, amper-sinonieme, afleidings en samestellings maak die woordeboek uiters bruikbaar. As riglyn vir die regte uitspraak van woorde word die hoofklem vir die trefwoorde sowel as die afleidings en samestellings gegee.
Die name van Suid-Afrika se nege provinsies en elf amptelike tale kan vinnig agterin nageslaan word.
Maklik om te gebruik
- Kompak
- Vinnige vertalings
- Afkortingslys
- SA se provinsies en amptelike tale
Taalleiding
- Hoofklem
- Verlede tyd van werkwoorde
- Meervoude
- Trappe van vergelyking
- Homonieme
- Sinonieme
- Samestellings en afleidings
- Vaste uitdrukkings en frases
VERWANTE BOEKE
Pharos English-Sesotho/Sesotho-English Bilingual Dictionary
Pharos
Junior tweetalige skoolwoordeboek/bilingual school dictionary
Pharos
Tesourus van Afrikaans (heruitgawe)
Leon de Stadler, Amanda de Stadler
Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek | Bilingual School Dictionary
Pharos Dictionaries, Pharos
Afrikaans-Xhosa Woordeboek
Pharos
Senior tweetalige skoolwoordeboek/Senior bilingual school dictionary
Pharos Dictionaries, Pharos
Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek | Bilingual School Dictionary
Pharos
Pharos English-Sepedi/Sepedi-English Bilingual Dictionary
Pharos
Grondslagfasewoordeboek/Foundation Phase dictionary Afrikaans-Engels/English-Afrikaans
Pharos
Miniwoordeboek/Mini Dictionary
Jan Kromhout
Tweetalige Sakwoordeboek / Bilingual Pocket Dictionary 2022
Pharos
English-Afrikaans-Xhosa-Zulu Aid, The
Isabel Uys
Pharos English-IsiXhosa/IsiXhosa-English Bilingual Dictionary
Pharos
English-Afrikaans-Northern Sotho-Tswana Aid
Isabel Uys
Beknopte verklarende woordeboek 2022
L.C. Eksteen, M.S.B. Kritzinger
Woordeboek vir die Gesondheidswetenskappe / Dictionary for the Health Sciences
A.J. Brink, J. Lochner
Pharos English-Tshivenda/Tshivenda-English Bilingual Dictionary
Pharos
Pharos English-SiSwati/SiSwati-English Bilingual Dictionary
Pharos
Nuwe Tweetalige Sakwoordeboek / New Bilingual Pocket Dictionary
Pharos
Pharos English-IsiNdebele/IsiNdebele-English Bilingual Dictionary
Pharos
Pharos English-IsiZulu/IsiZulu-English Bilingual Dictionary
Pharos